| |
|
|
|
|
|
|
| Your Website |
| Vir sangoptredes in ligtemusiek, gospel en dansmusiek, asook sangklasse |
|
|
|
Madelein is 'n kontra alt solis en sing sedert sy 7 jaar oud was. Sy't begin om in skool kore te sing asook funksies by kerke, troues en feeste. |
|
Madelein is gebore op 26 Maart 1981 in Bloemfontein en is die jongste van 2 dogters. Sy het begin om musiek te swot en was ook aan die Philip Kotze sangskool in Bloemfontein. Na 'n tydperk van 3 jaar het sy klaargemaak en na die Viva Arte Sangskool gegaan vir verdere opleiding waarna sy begin het om klas te gee. |
|
Die sangskool bestaan seder 1999 onder die naam van Agitato sangskool. Student bly vir 'n minimum tydperk van 3 jaar by haar waarna hulle self verder kan gaan. Tydens die 3 jaar leer hulle ook om note te lees ensovoorts.
Sangwerkswinkels word ook op aanvraag in kleiner dorpies aangebied.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Page Updated Wed May 11, 2005 4:51am EDT |
|
|